Die verdrinking van Josua van Eden (Afrikaans Edition) por Carina Diedericks-Hugo

Die verdrinking van Josua van Eden (Afrikaans Edition) por Carina Diedericks-Hugo

Titulo del libro : Die verdrinking van Josua van Eden (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : May 13, 2011
Autor : Carina Diedericks-Hugo
Número de páginas : 134
Editor : Umuzi

Obtenga el libro de Die verdrinking van Josua van Eden (Afrikaans Edition) de Carina Diedericks-Hugo en formato PDF o EPUB. Puedes leer cualquier libro en línea o guardarlo en tus dispositivos. Cualquier libro está disponible para descargar sin necesidad de gastar dinero.

Carina Diedericks-Hugo con Die verdrinking van Josua van Eden (Afrikaans Edition)

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die
weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel.
’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.
Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles
behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige
voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed
dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie.
In dié tyd leer sy hom veel meer as net die
lewensgevaarlike speletjie wat hulle met
rekenaars en selfone speel.
Die verdrinking van Josua van Ed en is ’n
spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur
hulle ouers geniet sal word. Die karakters –
tieners én grootmense – is oortuigend en realisties
uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse
jeugliteratuur gee ’n meisie die pas in ’n
tienerverhouding aan …

Libros Relacionados